Testimonials

What our families say about us

Hi Wanda,

Thank you so much for everything! I have given a friend of mine you details, hopefully you can help them out!

Thanks again, 

Carla

Hi Wanda,

Ons is mal oor haar, Kristian is mal oor haar en ons wil haar definitief he! Sy het ‘n ander onderhoud more, so laat my weet asb! Ons is bereid om bietjie meer te betaal as dit haar sal oorreed. Dankie vir al jou hulp en laat weet asb hoe ons verder gaan.

Groete, 

Mia

Dear Wanda,

Thank you for your service, I really appreciate your support! I hope we will have a long working relationship! 

Thanks, 

Ethel

Wanda,

Nadine gaan perfek by ons familie inpas, sy begin Maandag! Baie dankie vir jou geduld, hulp en vir die soek van ‘n perfekte kanidaat, wardeer dit baie! Sal jou definitief aanbeveel by my vriende!

Groete, 

Adele

Hi Wanda,

Thanks for the information! Last night I met with my au pair and we have arranged a schedule that allows her to both study and look after my kids. If it does’nt work out I will definitely contact you , as your service thus far has been excellent1

Many thanks, 

Caroline

Hi Wanda,

Hoop dit gaan goed! Ursula is baie oulik en ons is regtig baie mal oor haar! Dankie!

Groete,

Martelize